Bou jou eie saal – Build your own saddle

Please follow and like us:

Bou jou eie saal!

Die belangrikste van enige saal is die boom. Gelukkig kan jy ‘n top kwaliteit RALIDE saalboom van ons aanskaf teen ‘n baie redelike prys. Daarna kan ons jou bystaan om leer en ander items aan te skaf – ons voorsien ‘n volledige lys.

Build your own saddle!

Buy an original RALIDE saddle tree from us and get a list of supplies, including leather, you require to build your own saddle for a fraction of the cost of a purchased Western saddle and have a great deal of fun in the process.

 

A figure containing saddle tree dimensions.